Die ongelooflike resolusie-eksperiment

Oeps…ek besef vandag ek is besig om 'n tema vir gormendizer.co.za te ontwikkel met 'n minimum skermresolusie van 1024×768, maar ek weet nie wat julle hoofsaaklike resolusies is om mee te nie begin nie. Dis natuurlik 'n probleem. Ek kan nie voortgaan met die ontwerp voor ek weet wat julle skermresolusies is nie, so hier is 'n klein eksperimentjie waaraan almal kan deelneem:

Stap 1: Click asseblief hier. Dis 'n direkte skakel na my webspasie met ingebedde Javascript van Sitemeter. Die kode tel onder andere op wat jou skermresolusie is en stel 'n netjiese grafiek met die ingesamelde data op.

Stap 2: Verlustig jouself in die resultate, beskikbaar by: http://sitemeter.com/?a=s&s=s47gormendizer&r=73.

Watter resolusies gebruik julle? Ek eet my hoed op as 640×480 kop uitsteek.

This entry was posted in Blogging and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>