Comments on: Vervreem die vervreemdes deesdae?

By: Gerhard
Hulle gaan lekker wag vir ‘n wegraping en wederkoms. Daar kom nie so dag omdat daar geen 2de en 3de getuienise is nie. Word wakker mense. Dis nie bybels nie ek weet waarvan ek praat. Ek ken die hemel taal.

By: Wanneer kreasioniste rugby met rakette speel | Johan Swarts se bl0g
[...] is die oplossing vir hierdie nimmereindige pseudodebat? Slegs dít: om nie rugby met rakette te speel nie. ids.push(2504); |  Godsdiens, Taal | Tagged: [...]

By: Maybe it is time... | Onrustig
[...] want hard evidence that He does not exist. You have to convince me for a change. Johan Swarts has a more indepth post on this [...]

By: Hugo
Te laat, hy gaan dit seker nie lees nie, maar anyway:

Johannes Coetzee, wanneer 1 Januarie 2012 aanbreek, sal ek vir jou ‘n steak koop. Dan kan ons saam smul aan die lekker vleis. (Ek aanvaar jy eet vleis.) Indien ons in dieselfde omgewing is… dit kan ook later daai jaar wees, of so iets.

As ek verkeerd is en jy reg is, kan jy lekker steak in die hemel geniet, en wonder of my vleis ook so lekker sal proe na ek bietjie gaar geword het in die vuur pit…

By: Hans Matthysen
JC, ek stem saam dat dit hul “goeie keuse” sal wees omdat  ek dink, jy ander se blogs misbruik, om ‘n vals boodskap te verkondig.

Johannes, antwoord net ja of nee asb; Het Jesus ‘n gemeente(kerk) tot stand gebring of nie?

Duskant, een wat deur aanneming ‘n kind van God word, sou ek dink, is deel van God se volk. God het deur Jesus na Sy eie gegaan en hulle het Hom nie aangeneem nie. Jesus het juis nie net op die Israeliete gefokus en  met die Samaritane ook gemeng.