Dis opwindend om na my eie webspasie te migreer, maar ek moet bieg – ek sluk swaar aan die gedagte om hierdie blog agter te laat. My grootste referrer tot op hede is byvoorbeeld niemand anders as die WordPress Dashboard nie, waar 1,076 verwysings al vandaan gekom het. Ek gaan dié klas verkeer van die WordPress.com gemeenskap nogal mis. (Moenie my verkeerd verstaan nie – ek gaan nêrens heen nie. Ek verhuis net na 'n plek waar minder mense weet by watter venster hulle moet inkyk om my te kan vind.) Dit beteken ek sal mense van vooraf bewus moet maak van my blog en Google weer mooi moet touwys kry.
Twitter
- Ek verstaan nou nog nie hoekom enigiemand hierdie junk sal koop nie http://t.co/HVWxteNY 9 hours ago
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 1 day ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 1 day ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 1 day ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 2 days ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 2 days ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 2 days ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 2 days ago
- Religion is essentially the emptying of language. 3 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 4 days ago