Vaarwel, Bertus!

Bertus! is onlangs saam met 'n vriend en 'n pizzaskyf buite die Swart Bul gewaar, waar hy Strafbare Manslag op sy eentjie gehelp het om gemesselde kallers in koeponvorm te verdien. Dit was dalk die laaste keer wat Bertus! sy erudisie sou uitbyt in die land van melk en xenofobie en daarom was dit 'n heuglike dog weemoedige aand.

Gaan jou goed, Do Kwang. Stuur 'n poskaart.

This entry was posted in Blogging and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>