On behalf of the fool

Met apologie aan Gaunilo

Mag ons nooit vergeet dat die bylswaaiers in die huidige xenofobiese aanvalle mense is nie. Mag ons hulle nooit met vae begrippe soos “boos”, “monster” of “ondier” brandmerk en die situasie betreur as die handewerk van ongesofistikeerde primate nie. Mag ons altyd onthou dat daar mense agter die kap van die byl sit en mag ons nooit vergeet dat hulle trots het nie – dat ook hulle nie daarvan hou om honger, gefrustreerd en werkloos te wees nie. Al moor en plunder hulle ook hoé, mag ons altyd onthou dat hulle mense met 'n eie taal, 'n eie kultuur en 'n eie verlede is.

Want as ons dit vergeet, gooi ons hulle blaam by die venster uit.

This entry was posted in Politiek and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>