Monthly Archives: June 2008

Tjirs (vir eers)

Atlete vir Christus (waarin ek 'n kitaar slaan) vertrek vanaand vir hulle drie en dertigste jaarlikse toer deur die land. As jy op die volgende dorpies op die volgende datums is, kom groet gerus: Toerroete Ma 30 Jun Kimberley Ritchie Koffiefontein Di 1 Julie Koffiefontein Petrusville De Aar Wo 2 Julie De Aar Britstown Victoria-Wes [...]

Posted in Godsdiens | Tagged | 17 Comments

Vars ink, ou nuus

Die afgelope paar dae (ek is vir 'n dag of wat terug in voorstedelike beskawing) het ek opnuut besef hoe irrelevant sommige koerante as nuusdraers besig is om te raak. Elke aand voor ek my kop op die heuwel neergelê het, het ek eers via my selfoon besoek afgelê aan verskeie nuusorganisasies se webtuistes, in [...]

Posted in Media | Tagged , , | 13 Comments

Die toedien van gender

“One is not born, but becomes a woman” – Simoné de Beauvior Pienk. Die dogtertjie voor SPAR se speelgoedrak is pienk aangetrek van kop tot tone. Haar vlegsels vleël. Sy soek die pop op die boonste rak en sy soek dit noú, anders strooi sy haar ragfyn self reg oor die vloer en saai Zimbabwe [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , | 14 Comments

(3 / 3)

Panarottis se “eat as much as you can”-aanbieding is eintlik maar 'n klug. 'n Normale Panarottis pizza word in agt snye gesny, terwyl kelners tydens die spesiale aanbod heimlik 'n paar snye op 'n keer vir 'n tafel vol mense aandra. Om waarde vir jou geld te kry, moet jy dus ten minste agt keer [...]

Posted in Sommer | Tagged , | 6 Comments

(2 / n)

Sushi en gangsta rap akkordeer nie met mekaar nie.

Posted in Sommer | Tagged , | 6 Comments