Comments on: As jy ‘n week gehad het

By: demoerin
Ek si jammer, maar teen alle verwagtinge onlangs geuiter sal ek nou nie die beste wees nie. Ek sal op heelwat amptelike besoeke in die buiteland wees, veral Italië. hahaha. Ek dink weer hy word TE vinnig VERDEDIG rakende sy travels. As daar geen probleme in dei land was om uit te sorteer nie, kan hy maar rits soos hy wil. Al hierdie klein meetingtjies oorsee kan sekerlik deur sy Ministers en Deputies ens. hanteer word?

By: Rustig
Ek sal die land verkoop op Ebay as skroot verkoop. Die bietjie geld wat ek gaan kry sal ek hopelik ‘n karavaan kan koop sonder wiele.

By: Johan Swarts
Ek dink die kritiek teen Mbeki is besig om onregverdig fel te word. Hy’t Japan toe gegaan om onder andere ‘n VN-kundige oor refugees te spreek. Nou braak almal gal en skielik vlug hy uit die land uit.

Komaan.

By: Jaco van Niekerk
Terwyl ek nie sal stry teen meeste wat gese is nie, wonder ek net oor die praktiese implikasies. Ek dink die beste ding om te doen met daardie week is, soos izak se, dit net af te vat. Om Suid Afrika te verander vat langer as ‘n week, ‘n maand of enige president se termyn. Die idee van, gee meer werk vir die armes is nou oulik en als, maar watter werk? Wie betaal? Die staats ministers se verlaagde salarisse gan nie skielik werk skep vir almal nie, veral nie as jy van plan is om die dokters weer dan meer te betaal nie.

Dinge gebeur, dit gebeur maar net op Afrika tyd, verskriklik stadig. Ek weet nie waarheen almal so haastig oppad is nie wel, verandering is nie noodwendig altyd positief nie.

By: aventer
‘n Week is min, maar mens moet pap skep terwyl dit nog reën (sien ek het geleer)

1)  Die onderwysstelsel terug verander.  Hierdie OBE strooi werk net nie.  Dit voeter ons op eder as om ons om te voed.  Dis AIDS left, right and center

2)  Ek hou van die oueteuis gemeng met ‘n kinderhuis idee…dis net wat hulle nodig het.

3)  Almal se salarisse verminder (die departementslede s’n, hulle het nie so baie geld nodig nie)

4)  Die res se salarisse verhoog (die wat dit verdien)

5)  Die paaie laat regmaak

6)  Elke Maandag as as SAH-dag instel (Smile and be Happy)

7)  En laastens sal ek ‘n raad stig vir klagtes deur skoolkinders dwarsoor die land (ons is ook mense…meeste van die tyd   )