Bouwer Bosch wys been

Imposant – dis hoe 'n mens Straatligkinders se nuutste musiekvideo (regie: Morgan Dingle, Kinematografie: Willie Nel) beskryf. Die video vir “Die avontuur van hartbreek” neem kykers op 'n kliniese reis met skote wat in 'n x-straalmasjien geskiet is. Die groep en hul instrumente word, letterlik, tot op die been ontbloot, met nabyskote wat veral die lirieke komplimenteer.

As jy wil sien hoe lyk 'n kitaar in 'n x-straalmasjien, kyk die onderstaande video. As jy van Sonja Heroldt hou, kyk die onderstaande video. Of kyk dit in elk geval net. Dis briljant:

Baanbrekend.

* Bouwer Bosch, vir die wat nie weet nie, is die viertal se voorman.

This entry was posted in Film and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>