23/23 (Liveblogging 1 / n)
Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!
Die Skatlam is vandag 23 jaar oud – op die 23ste. Ek self is nie so gelukkig nie, aangesien ek reeds 1 jaar oud geraak het op die 1ste Maart.
Hierdie inskrywing via GPRS vanaf die gevreesde heuwel buite Mosselbaai.


Yo! Mary, like happy and like stuff.
Geniet die baai van mossels, great plek daardie. Daardie heuwel: Daar groei nie toevallig sulke groen stroke gras, onderbreek deur bosse waarin daar klomp wit balle lê nie? Met ‘n paar springbokke wat op die groen stroke wy nie? Indien wel, mag ek dalk net nooit weer met jou praat van jaloesie nie.
Reply
Hier’s perde?
Reply
Perde is oraait. Dit beteken hulle bly nie op die gholfbaan nie (daar is springboke op Mosselbaai se gholfbaan, maar nie perde nie). Want dan sou die jaloesie ingeskop het.
Reply