Vars ink, ou nuus
Die afgelope paar dae (ek is vir ‘n dag of wat terug in voorstedelike beskawing) het ek opnuut besef hoe irrelevant sommige koerante as nuusdraers besig is om te raak. Elke aand voor ek my kop op die heuwel neergelê het, het ek eers via my selfoon besoek afgelê aan verskeie nuusorganisasies se webtuistes, in ‘n poging om tred te hou met die wêreld se nuutste nuus. Later eers sou ek dieselfde stories op die voorblaaie van verskeie koerante sien.
Ek is doodeenvoudig nie meer bereid om ‘n koerant te koop nie, want vir die prys wat ek vir een moet betaal, kan ek netsowel twintig ander aanlyn lees in die gemak van my eie bed – direk nadat die nuus bekend geraak het. (Op die lange duur het dit natuurlik etiese implikasies, aangesien dit slegte nuus vir bergies en slaptjipswinkels is.)
As jy ‘n selfoonliefhebber is en WordPress.com gebruik, kan jy gerus na http://m.wordpress.com gaan. Met jou selfoon, natuurlik.


[...] favourite Boer Blogger, Johan Swarts, mentioned today in his blog that he’s no longer prepared to buy a newspaper because by the [...]
waarmee gaan jy die melk opdroog wat jy gemors het op die vloer? of die skerwe in toedraai van die bord wat jy laat val het?
dalk as jy ouer is, sal jy die koerantkoop-ding heroorweeg?
1. jou kinders kry met koerante toegang tot maklik-leesbare brokkies, puzzles, strokies en interessante woordspelings in die kopskrifte van berigte; dit kweek ‘n daaglikse leeskultuur saam met hulle coco pops;
2. jy kry nie noodwendig die varsste nuus nie, maar wel rubrieke en aktuele informasie van die relevantste nuus binne jou streek, kultuur en omgewing;
3. koerante bly goedkoop – jy kry baie teks in ‘n maklik leesbare vorm, afgelewer by jou huis vir minder as R10;
4. sodra die prys van toiletpapier belangrik word, gaan jy daai pick’n'pay middelblad met checkers se volblad advertensie vergelyk.
dit is so dat die internet, radio en televisie meer up to date inligting voorsien, maar tog neem die verkope van koerante en tydskrifte toe – dis amper soos die lotto wat ander dobbelary (soos perderesies weddenskappe) ook laat toeneem: groter toegang tot inligting skep ‘n mark vir meer gedifferensiëerde aanbieding van inligting…
…dalk gaan jy nie inteken op die Son nie; dalk nie Die Burger nie, maar wel op The Economist of iets dergliks?
die ding is: video did not kill the radio-star. inteendeel, radio-aanbieders doen die voiceovers vir Top Billing.
hm, wat ek nie verstaan nie, is hoekom jy soseer die nuutste nuus soek? daar is beslis ‘n mark vir ou nuus ook – en spekulerende artikels oor die moontlike verloop van gebeure vorentoe.
verder is mense bereid om te betaal vir ‘n redakteur om ‘n seleksie te maak van info wat volgens hulle belangrik is vir jou as leser. miskien verset jy jouself nou teen daai inperking van jou vryheid – jy kies eerder self wat jy wil lees m.b.v. google reader… maar namate die beskikbare inligting toeneem, en jou tyd afneem, raak dié diens (die saamstel van inligting, verwerk in ‘n maklik leesbare formaat) besonder gerieflik.
ek stry nie dat koerante en tydskrifte dikwels neig na sensasie bloot om sirkulasiesyfers op te stoot nie; vir die peinsende intellektueel hou dit ‘n dilemma in: hulle Insig-publikasies kan maklik vou.
maar toeneem, vermoed ek, sal koerantverspreiding wel, anders as wat jy voorspel. daarom juig die bergies.
Reply
‘n Goeie gros opmerkings. Ek antwoord graag.
1. ek stry nie hiermee nie.
2. jy het gelyk, maar daardie einste rubrieke en aktuele informasie kan ek op op dieselfde koerant se webtuiste ook kry.
3. Dis belaglik duur. Die aantal tekstuele data in ‘n koerant gaan my ‘n paar sent via GPRS kos en die teks sowel as die foto’s kry ek gratis via vinniger vorms van internet.
4. hiermee stry ek ook nie.
dis moeilik om te sê die verkope neem toe. die verkope van Die Son neem toe, die verkope van Die Burger neem af teen ‘n belaglike spoed. (Gaan loer bietjie na ABC se stats) Insig het gesneuwel. Die topverkopers is Huisgenoot, You, Drum, Huisgenoot Pols (need I go on?). Oor die gedifferensieerde aanbieding van inligting het jy ongetwyfeld gelyk, maar daarvoor is daar juis mg.co.za (puik), news24.co.za, dieburger.com, thetimes.co.za en vele ander.
dit het ek nooit gesê nie. gaan lees weer
dis deel van elke Suid-Afrikaner se plig om ingelig te wees oor die land en die wêreld waarbinne die land gesitueer is. hoe ‘n mens dit met ou nuus doen, weet ek nie.
Inderdaad – en dit kan ek alles aanlyn lees.
hier maak jy myns insiens ‘n fout. ek lees tog nie ‘n obskure ander Rapport of Mail & Guardian nie. die proses van seleksie en kombinasie geld ook op die internet. die medium verander nie die proses nie. dis inderdaad besonders gerieflik – ek verkies eenvoudig net die een medium bo die ander een.
Ek stry ook nie.
ek het dit nooit voorspel nie, maar bloot uitgelig dat ek nie meer bereid is om geld te spandeer op papiernuus nie. ek dink ook nie nuusreuse gaan vou omdat hulle koerante verkoop nie. wat ek wel met sekerheid kan sê, is dat enige koerant sonder ‘n behoorlike webtuiste homself, op die langtermyn, sommer dubbel en dwars in die voet skiet.
in ‘n neutedop dink ek jy verstaan my verkeerd. ek meen nie koerante is besig om uit te sterf nie, maar bloot dat ek nie meer bereid is om hulle te koop nie. as ander mense hulle steeds nuttig vind, good for them.
Reply
Die spoed waarteen ‘n message die wereld ingestuur kan word, dit is veral verstommend.
Die ink van Bybelstudies van Family Radio is skaar droog dan het ons die boodskap oor die radio hier in Suid Afrika al gehoor…! Nevermind ons in Suid Afrika.
Die cherrie oppi koek is dat dieselfde Boodskap oor die radio gehoor word sodat tussen die 3 en 4biljoen mense wat hulself in plakkerhuisies in die derde wereldlande bevind, toegang daartoe het.
Hulle hoor die belangrikste Boodskap van alle eeue vry, gratis, verniet, sonder om ‘n sent te betaal…!!!
Die ouens in plakker of modderhuisies is nie skaam om hulle suiker of sout met mekaar te deel nie… soveel te meer deel hulle die Goeie Nuus van die Evangelie.
Wat my egter so diep bedroef maak is dat my broers in veral die eerste wereldlande wat vrye toegang tot die mees moderne massamedia middele het, hulle min steur aan hierdie “vars” Evangelie nuus wat via die lugwee van veral Family Radio radio-uitsendings tans die hele wereld ingestuur word. My hart huil…!
2011 is ‘n realiteit so seker soos dit wat jy sopas gelees het….! Die mees fantastiese is dat hierdie nuus se ink in groot dele van die Bybel reeds amper 3500jaar oud is(boeke soos Genesis wat uit die pen van Moses deur God aan die mensdom gegee is).
Die ouens wat die hardnekkigste is, is niemand anders nie as die christendom wat onder aanvoering van die “skrifgeleerdes” van ons dag hardnekkig vasklou aan hul selfgeskepte “do-it-yourself” gospels…!
Ou ink, vars nuus!!!
Reply
Hehe, jy hou van jou internet-nuusbronne, nè?
dis regso. Ek wil jou nie anders oortuig nie. Ek weet jy sal aanhou met google reader; ek ook.
1. Ek dog maar net daar is darem ‘n juiste tuiste vir ‘n koerant in jou huis eendag – al is dit dan nou maar net vir die kiddies. So jy moenie te gou jouself daarteen verseg nie.
2. En dit is tog veel (ge)makliker op die oog om oor die hele middel-/kuns-/boeke-/brieweblad te vluglees as wat dit is om op ‘n internetblad te click, stem jy nie saam nie?
3. Hm, ek wou nie koerantkostes met internetkostes vergelyk nie; my punt was eerder dat koerante relatief goedkoop is as gedrukte medium as ‘n mens dit met ander gedrukte media t.o.v. die kwantiteit en kwaliteit en verskeidenheid vergelyk. Maar ek verstaan jou punt en vertrou jou berekeninge.
4. My punt t.o.v. toiletpapierpryse is juis dit: koerante gaan nie net om die nuutste nuus nie – daarom is dit nie geldig om jou besluit om dit te koop of nie te koop nie, net daarop te baseer nie. Koerante lewer ‘n anderste tipe aanbod as ander media, en jy kan nie die een se swakpunt met die ander medium se sterkpunt vergelyk en dan ‘n algehele oordeel fel op grond van daai een kriterium nie (wel jy kan, en doen obviously, maar ek probeer net sê dat dit nie regverdig is t.o.v. die arme koerante nie).
(5) Ek stem saam dat goeie koerante goeie websites moet hê – maar ek voel dié twee goed vul mekaar aan; die een vervang nie die ander nie. Daarmee keer ek jou nie om nie meer koerant te koop nie – ek koop self selde enige (ek lees dit gratis in die bib), maar ek hou steeds van koerante. Ek hou van die voel en die blaai en die uitleg en die koppe. En, alhoewel ek ook die internet gerieflik en goedkoop vind, sal ek steeds eendag juis wil inteken op ‘n koerant of twee. En wanneer ek met my pantoffels en kamerjas uitstap om dit uit my posbussie te haal, vermoed ek, gaan ek dalk netmooi vir jou oorkant die pad goeiemôre wuif met koffie in die hand, besig om dieselfde te doen, dink jy nie?
Wanneer ‘n mens jonk is en vinnig is, is die nuutste goed altyd die belangrikste, maar namate jy ouer word, kan wêreldnuus maar ‘n dag langer neem om by jou uit te kom.
En wanneer jy jou week volgens die snuffelgids se begrafnisberiggies moet beplan, dan is dit dalk lekker vir jou om ‘n opvoubare nuusbron byderhand te hê, al is dit net om die melk op te vee wat jou bewende hand laat val het.
In jou aanvanklike inskrywing klink jy verontregd, asof jy ingedoen word. Dalk is dit nou maar net my interpretasie van jou woorde; ek verstaan dat jy dalk nie daai emosie probeer enkodeer het nie – as koerante dan nou maar net ‘n produk is waarin jy nie belangstel nie, dan fine. Maar as jy gebelgd voel, dan wil ek maar net sê gee dit tyd; dalk verander jou kriteria
Reply
Ek sal ok eerder bv die beeld/news24/thestar online lees. Ek kry dieselfde nuus voordat dit die drukpers bereik het. Hoekom verdere geld spandeer? My enigste uitsondering is my Sondag Sunday Times. Gee my ‘n goeie samevatting/opinies van wat ek deur die week gelees het op die net. Die sad ding is dat die koerante deesdae nuus met ‘n tikkie sensasie moet aanblaas om uitlokkende opskrifte op die lamppale te sit. Ek soek my nuus feitelik en kort. Ek wil nie weet van bespiegelinge en dies meer nie. Dit kan later report word as dit waar geword het/bewys is.
Reply
…maar ek verstaan jou argument: jy lees eerder net http://www.mg.co.za/, ens. as om die fisiese Mail and Guardian in koerantformaat te koop. Dit is jou reg – en ek ondersteun jou vryheid van keuse. * koerante wat uitsterf, is Cape Town News se blogpost.
…ek voel net jy mis dan uit op iets – nes diegene wat nét die gedrukte vorm lees en uitmis op die wonderlike intydse weergawe. …maar miskien is ek net oudmodies en hou ek van die kreukelklank van die krant in my hand.
Miskien sal ek ook geswaai word na jou rasionaal sodra ek besef hoeveel bome onnodig afgekap word om die genoemde bergies mee warm te hou, hehe – dit is darem verskriklik hoe baie tyd en geld in ‘n produk gaan wat so ‘n bitterkort rakleeftyd het!
Reply
Ja-nee. Ek lees soggens die Volksblad (en baie ander) aanlyn. My pa koop die koerant en lees dit saans. Dan hou ek my lyf wysneus en lig hom in omtrent die nuutste verwikkelinge! (Ek dink elke koerant voel vir hom soos déjà vu…
)
Reply
ek stem.die SA media is presies 24-36 agter die res van die planeet…
voorbeeld…die buitelandse pers sal byvoorbeeld nuus online sit op ‘n maandag…teen dinsdag is dit te sien op news24…teen woensdag in die beeld/volksblad en burger…en teen die naweek in die huilgenoot en die rapport…sad but true.media 24 en sy filiale is al vir ‘n geruime tyd so ‘n hartklop of drie agter met die werklikheid…en dit is jammer.
Reply
met respek gesê, platkuif, jy het nie ‘n idee waarvan jy praat nie.
Reply
@ mnr.muller. Ek bly maar by my daaglikse on-lines. Kyk, as ek nou dink hoe dit lyk in my plek op ‘n Sondag, nadat ek die koerant in die hande gehad het! Dit is net koerant waar jy kyk, ek kan dit nie elke dag aan myself doen nie.
Viva The Internet!
Reply
RICHARD CATTO describes you as his ‘favourite Boer Blogger’ on Cape Town news.
Please note the following.
I am a retired SA journalist monitoring crime-events on the website Crime Busters of South Africa, and have decided to obtain legal advice concerning the hate-speech activities of said Mr Richard Catto.
I now received the following initial summary from the lawyers who are formulating the legal charges against the Bergvliet-based SA journalist Richard Catto of Cape Town news.
They have placed especially the following comments (still analysing others) into the context of a clear intention to encourage genocide — comments made by Catto between 18 November 2007 and 13 June 2008.
These comments can all be found online by using Google with the sentence:
‘ the white Afrikaner Christian a complete and utter train wreck fully on the road nay highway to hell ‘.
(click on the “in cache’ link and print out all the pages).
18 November 2007 at 2:18
‘fuck them! We must persecute these fuckers into extinction. I want them gone. Permanently. All of them.’
18 November 2007 – 2:49
“that means that now we can start smashing in their doors at 4am and detaining them for as long as we like.’
19 November 2007 5:23
‘You are another known racist piece of shit. You confess that you are a Boer. That is good enough for me. I’m ordering your summary execution.The Boer’s day in South Africa is OVER. It’s time you fuckers get the hell out of my country.’
20 November 2007 Comment 51 Page 13/33
“We must purify this land from the disease of the Dutchman. This means we must tear down every Voortrekker monument, demolish the Castle and evict from their graves each Boer bastard who ever slept on this soil. We must throw every remnant of these bitches into the deep blue sea where the devil can take them all.’
20 November 2007 – 17:31 page 13/33
‘You deserve to be butchered alive.’
20 November 2007 – “The Boer bitches must leave South Africa or change their tune. I want them gone. permanently.’
24 November 2007 Message 83 p 19/33
“The Boer is a dangerous political animal. He is NOT to be laughed at. He is impervious to reason. The only thing that can stop this dangerous animal is a bullet. Or so it would seem. South Africa begs to be free of these racist bastards. We need to put an end to them. They remain a dangerous virus’.
24 November 2007 – Message 87 p 28/33
“They must be crushed like the sordid disease infected bugs that they are.’
11 December 2007 – Message 115 page 28/33
“I honestly don’t care if racist Boers organise themselves into militia and begin arn armed struggle. I welcome that. It would be the perfect opportunity to eradicate their stench from South Africa. That’s a National Service I would volunteer for.’
13 June 2008 – “The government did contact me. They asked me how many assault rifles I need to clear Bergvliet of all Boers.’
11 June 2008 “I see you are just another racist cunt. You dare to defend the actions of the youth responsible for the Skielik shootings. Those cleaners were fed urine. I don’t buy your bullshit line, bitch. Yeah, I’d like to kill you and your entire genetic line in a heart beat: Genocide is GOOD when the bad guys are being killed…’
COMMENT
Other statements from Catto’s many other online blogs, amongst others on his own Facebook blog and a variety of so-called “African-American*’ websites (see a link to a YouTube video about one such African-American below), also are still being examined to determine the extent to which he actively and consistently advocated the genocide of Afrikaners/Boers on those websites, too.
However the lawyers summarising the evidence already feel that there is enough prima facie evidence right now — and that there is also a very clear pattern of hate-speech by Catto to prove this case in any legal venue, either a court of law in South Africa or even an international tribunal.
Inciting the genocide of an entire ethnic minority is an international Crime against Humanity.
It’s also a matter of concern whether Catto will sooner or later translate his hate-speech into actual acts of violence if given the chance.
The psychological evaluation of his progression into hate-speech since November last year indicates an increasingly violent intent which could translate into physical violence at any moment, the lawyers also noted.
IMPORTANT:
This information is being presented as evidence TOGETHER with the testimony by Dr Gregory Stanton, the international genocide expert – a former USA state department lawyer who first investigated the Cambodia genocide, after which he launched the UN-linked civil rights body Genocide Watch.
He was interviewed by Carte Blanche’s TV programme “A Bloody Harvest” about the many inexplicable murders of rural Afrikaners. Stanton, after reviewing police videos of such murder-scenes, warned that such hate-speech is a very clear warning sign — an indication that the perpetrator of such language views his targets as ‘vermin, as viruses which should be eradicated from society,’ instead of as human beings.
This kind of hate-speech — such as is now being displayed by Catto — is often heard in the runup to any genocide, often in civil-war settings, and Stanton already publicly warned several years ago that Afrikaners are indeed in great danger of such a genocide right now, that ‘the alarm bells should be ringing,’ in his own words.
EIGHT STAGES OF GENOCIDE – BY DR GREGORY STANTON:
video
http://www.youtube.com/watch?v=B70d2Z9yago
DR GREGORY STANTON ON AFRIKANER GENOCIDE: video
http://www.youtube.com/watch?v=VAIXhk7wVZY
Mbeki’s righthand-man defends anti-white hiring policy in SA;
This has left nearly 1-million Afrikaners destitute over past 10 years – and which also is a form of genocide (through removing all the means of any kind of survival abilities for a specific ethnic minority).
- Australian TV interview:
http://www.youtube.com/watch?v=yF4ne-Ek4ko
AFRICAN-AMERICAN WEBSITES WHICH CATTO FREQUENTS, AND WHERE HE ALSO PLACES HIS GENOCIDAL MESSAGES, ARE represented BY THE SPEECHES SPOUTED BY THE FOLLOWING MAN:
KILL THE WHITE MAN, KILL THEM ALL:
http://www.metacafe.com/watch/456363/khallid_muhammads_speech_kill_the_white_man/
FOR “AFRIKANER-GENOCIDE-CATTO WANTED’ POSTERS SEE:
http://groups.msn.com/crimebustersofsouthafrica/boergenocide08.msnw
Reply
[...] soggens by my motorruit verbyslenter, gaan ek nie ‘n koerant by hom koop nie. Ek verkies om nie meer geld op papiernuus uit te gee nie. Veeleer sal ek my selfoon gebruik om vinnig die nuutste nuustrekke te lees voor die verkeerslig [...]