Tjirs (vir eers)

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Atlete vir Christus (waarin ek ‘n kitaar slaan) vertrek vanaand vir hulle drie en dertigste jaarlikse toer deur die land. As jy op die volgende dorpies op die volgende datums is, kom groet gerus:

Toerroete

Ma 30 Jun Kimberley Ritchie Koffiefontein
Di 1 Julie Koffiefontein Petrusville De Aar
Wo 2 Julie De Aar Britstown Victoria-Wes
Do 3 Julie Victoria-Wes Loxton Carnarvon
Vr 4 Julie Carnarvon Sterling Williston
Sa 5 Julie Williston Calvinia

Ma 7 Julie Calvinia Loeriesfontein Nieuwoudtville
Di 8 Julie Nieuwoudtville Lutzville Vredendal
Wo 9 Julie Vredendal Clanwilliam Piketberg
Do 10 Julie Piketberg Velddrif Langebaan
Vr 11 Julie Langebaan Yzerfontein Malmesbury
Sa 12 Julie Malmesbury Bloubergstrand

Optredes vind 19:00 plaas op dorpe met vetgedrukte name – gewoonlik in die plaaslike NG-kerk of kerksaal. Plakkate met die nodige inligting is by elke dorp opgesit.

As ek weer hier skryf is dit op ‘n vlakte via GPRS. Wederom!

Post to Twitter

17 Responses to “Tjirs (vir eers)”

  1. Geniet dit, veral Nieuwoudtville en Vredendal. Sê sommer hallo vir my swaer.

    Reply

  2. oh my shizzle. carnarvon.
    eks daar gebore.. :)

    Reply

  3. Is jy ‘n atleet?

    Reply

  4. Laat weet tog as julle Mpumalanga toe kom! :mrgreen:

    Reply

  5. Be safe! en geniet!! – en ja, Gauteng is seker maar baie vêr en wyd en donker en gevaarlik en en en… maar ons kan regtig ook doen met ‘n Christus kuier hier bo, hoor!!?

    Reply

  6. Geniet dit!

    Reply

  7. Geniet dit en travel veilig!

    Reply

  8. Tx almal!
    BiB – nope, ek sing.

    Reply

  9. :lol: @ BiB! Ek het hom nogal ook nie as die atleet-tipe ge-picture nie! ;-)

    Reply

  10. Jy moet daardie Koffiefontein geniet! ;-)

    Reply

  11. Johan, spring jy paal vir Christus? Of gooi jy spies?

    Reply

  12. Is daar nie sein in dei vlaktes duskant De Aar nie? :lol: Update ons so bietjie oor die verloop van die resies.

    Reply

  13. Williston! Williston! Williston!!!!!!

    Dude, dis my skoonfam se wêreld daai.

    Reply

  14. Heito, jy is vanaand in Malmesbury – ek sal dalk kom inloer!

    Reply

  15. Kom se hallo :-)

    Reply

  16. Urgh, die program het verander. Ons tree nou in die tronk op.

    Reply

  17. [...] ek vanjaar saam met Atlete vir Christus op een van talle klein dorpies (ek gaan nie skryf watter een nie) oornag het, was dit by ‘n baie konserwatiewe, rassistiese [...]

Leave a Reply

CommentLuv Enabled