Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 10 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 10 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 15 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 18 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago
Monthly Archives: July 2008
Benny Hinn en die pienk Rand
Goed, ek weet die kop van hierdie inskrywing is effens misleidend. Dit gaan eintlik nie oor homoseksualiteit nie. Duskant vra of Lina Spies en andere vir Hinn en sy makkers gaan aanvat oor hulle “mirakels” en die kredietkaartlesers in die liturgiese ruimte tydens hulle besoek aan Suid-Afrika. Dit het my laat dink aan iets waaroor [...]
Posted in Godsdiens Tagged benny hinn, klere, kleur, paralinguistiek, the suspension of disbelieve, vertoning 12 Comments
Morele catch 22
Is daar werklik 'n verskil tussen Benny Hinn en sy span wat nagenoeg 'n duisend Suid-Afrikaners uit hulle geld gekul het, die diewe wat gisteroggend vroeg by my en die skatlam se karre ingebreek het en ek wat gecrackte sagteware gebruik? Mag ek kwaad raak omdat ek nou nie meer pirated musiek in my kar [...]
Liefste Satansdrek
Jy’t al weer my frontloader gesteel. Dis die tweede een hierdie jaar. Ek is veronderstel om jou te vergewe, maar dit raak moeilik. Kon jy nie meer bruusk wees en die motors se ruite uitslaan nie? Hoekom alles noukeurig uitbreek en die CD-spelers steel asof hulle eiers is waarmee jy 'n patio wil plavei? Jy [...]
Hoekom jou Jurie Els CD perfek is
Musiekinstrumente is soos die menslike liggaam. Soms wil ons hulle transendeer. Dink daaroor. Jy haal asem, maar kan jou longe nie hoor nie. Die haartjies in jou ore en die vel op die agterkant van jou nek is vir jou heeltemal onsigbaar. Jy kan nie op jouself spring of vir jouself weghardloop nie en daar [...]
Posted in Musiek, Mymering Tagged instrumente, jurie els, merleau-ponty, Musiek, the great kat, transendering 6 Comments