Monthly Archives: July 2008

Van Coke kartel my retinas

Van Coke kartel my retinas

Van Coke Kartel se nuutste musiekvideo (“Verdoof. Vergiftig. Verskoon my”) is onlangs vrygestel en is, nes hulle eerste album se produksiewaarde, nogal waffers. Die video is 'n vreemde mengsel van My Chemical Romance se treffer The Black Parade, oorgroot sokkies oor koppe, drop tussen tande en 'n balletjie wat in die lug sweef. Dis vreemd, [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , | 1 Comment

Donker

Hoekom soen 'n mens beter met toe oë?

Posted in Mymering | Tagged | 20 Comments

Doodstrafdebat irrelevant

Die onderstaande inskrywing is oorspronklik geskryf vir die LitNet / FW de Klerk Stigting doodstrafseminaar (dankie, Kobus) Daar is steeds kakkerlakke teen my kamermuur. Gewoonlik is ek 'n filantroop, maar dit was laat en die kakkerlak het ekstra grillerig bo my lessenaarlampie geblink. Uit het die Doom (dit ruik na sitrus) gekom, uit het my vinger [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 40 Comments

Saldanha

Ha! My gasouers het 'n skootrekenaar met 3G, so hierdie inskrywing kan langer as 'n sin of twee wees. Al die voriges is met my selfoon geskryf en omdat ek nie juis 'n kranige SMS-tikker is nie (ek was nog nooit nie) lol dit maar om meer as 'n paragraaf te skryf. Ek het vanoggend [...]

Posted in Sommer | 4 Comments

Op die N7 na Klawer

Good grief, alles spoel weg. Die bussie se vensters laat die lug soos modder lyk. Was ek 'n tiener, het ek 'n gedig geskryf met die titel: “druppels in my siel”.

Posted in Sommer | Tagged | 11 Comments