Monthly Archives: August 2008

Rugby + Letterkunde = …

Genugtig…Peter de Villiers klink soos Dreverhaven in die verfilmde weergawe van Bordewijck se Karakter.

Posted in Film, Taal | Tagged , , , | 11 Comments

Kopieregoortreding of inkompetensie?

Nagenoeg alle bloggers ken die maklikste manier om 'n prentjie by hul nuutste inskrywing te kry: Google dit en voeg die mees toepaslike resultaat moeiteloos by jou woorde. Diegene met 'n gewete sal egter die volgende boodskappie oplet:   Die probleem met die internet is dat dit 'n massiewe fotostaatmasjien is. As iets daarop gelaai word, [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 3 Comments

Blogs: ‘n Lewensiklus

As jy ooit gewonder het wat met jou nuutste inskrywing gebeur wanneer jy “publish” of “post” kliek, loer gerus na hierdie insiggewende diagram: En hierdie een:

Posted in Blogging | Tagged | 2 Comments

Bloggers baklei…maar wat is eintlik die belangrikste?

Kom ek vertel julle. Die belangrikste ding is aartappels. Aartappels bied geen morele dilemmas as jy hulle wil eet nie. Niemand is bekommerd oor die prys van free range aartappels nie, niemand wil die aartappels red nie en niemand probeer proteïene in soja-aartappels pomp nie, want dis eenvoudig net onnodig. Aartappels is so flegmaties, so [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , | 20 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 7.0)

Sou Nikolai Rimsky-Korsakov sy kar met rims pimp?

Posted in Mymering | 10 Comments