Re: Emil:
1. Dave Palmer in CAM152, 2. Loaded Baked Potato Pizza, 3. Not available, 4. Deep Blue, 5. fokofpolisiekar6, 6. Not available, 7. Not available, 8. Not available, 9. Extract, 10. Not available, 11. Not available, 12. D1045 Little Boy Rolling His Eyes
Vrae (en antwoorde):
- Wat is jou naam? Johan
- Wat is jou gunsteling kos? Pizza
- Na watter skool het jy gegaan? Die Hoërskool Bellville
- Wat is jou gunsteling kleur? Blou
- Vir watter vermaaklikheidster sal jy jou stembande die ergste met nikotien en gille beskadig? Hunter Kennedy, Fokofpolisiekar
- Wat drink jy graag? Hunters Dry
- Waar gaan jy as jy nie hoef te werk nie? Iewers waar ek alleen is en dinge nie sin hoef te maak nie
- Your favourite dessert (poeding, nagereg)? Koekstruif!
- Wat wil jy wees wanneer jy eendag groot is? Lewendig
- What do you value most in life? Musiek
- Your blog name or nick? Die Pope hou van shotguns [vir Counterstrike, in elk geval – GormenDIzer lewer niks op Flickr op nie}
- One word to describe you? Onseker
Ek tag vir Roer, Christoff en George. Die oorspronklike instruksies is by Dellie. Gaan bos.