Comments on: Tronie om ‘t troon

By: Hugo
‘n Slaaibak bou wel ‘n geheel uit ‘n klomp diverse elemente, terwyl elke element sy eie eienskappe behou.

Die smeltpot is dalk beter as kolonialistiese alchemy waar alles omgeskakel moet word in “goud”, in dat dit wel iets nuuts maak met alles, die probleem is egter dat die resultaat ‘n vermengeng van kulture is waarin die oorspronklike verskeidenheid verlore gaan.

Ek weet nie of slaaibak of smeltpot “beter” is nie, maar ek is maar versigtig vir smeltpot. Te veel gaan te vinnig verlore, ondersoek eers die slaaibak opsie.

Wanneer begin ons ‘n chess-boxing span op Stellenbosch? :

http://en.wikipedia.org/wiki/Chess_boxing

Nederlands met Englese sub-titles, “Chessboxing Worldchampionship PT2″ :

By: Johan Swarts
lol @ osama

By: Johan Swarts
nee-nee, geagte twat, dit kan ek ongelukkig nie verklap nie. anonimiteit en integriteit en algehele nice wees en so aan. lees eerder self die verkiesingsmatie. dis nogal bemagtigend.

By: Konfytbekkie
O ja…twat… Ek het nog nie ‘n Verkiesings Matie onder ogies gehad nie.

Wie het die verklaring gemaak oor die sêr Nationals?

By: Konfytbekkie
Die OWKS-span van Maties sukkel voortdurend met slegte weersomstandighede. En die een dag toe dit mooiweer was, was die oomblik te groot en het hulle vergeet om die skaakbord te bring.

Maar ek is seker, as jy luidkeels dit aanvra, sal daar ‘n SR-kandidaat êrens wees wat ‘n plan sal maak.

Ek verpes SR verkiesing. Skielik dink almal hulle is Obama.

Of dalk Osama?