Comments on: Broer Renier en die boom in die agtergrond

By: Etienne Snyman
Ek het vandag ‘n taak gedoen oor prediking (omdat ek ‘n B.Th. student is) en jy is een van my verwysings! Hierdie inskrywing was my hoofbron!

By: Johan Swarts
Aaah, wonderlik. Ek sien vreeslik uit!

/me vryf sy hande teen mekaar

By: Cobus
jip jip! nou in die laaaste fase, ek het vandag geluister en seker gemaak elke liewe hou op elke liewe drom in elke liewe liedjie is reg   more maak die kitare klaar met dieselfde storie (meestal die regte tone kies vir verse, kore, solos..) dan bass, en laaste vocals, so einde volgende week is die audio klaar   sal voorlopig so liedjie of twee jou kant toe mail voor ek die hele album kan pos..

wees opgewonde.

By: Johan Swarts
Awesome! Mix julle nog?

By: Cobus
..johan, ekt vandag weer bietjie gedink oor die “uitstuuropdrag”, en ek figure.. as mens eers opreg in ‘n verhouding met God staan en dit kom op daardie vlak waar jy besef hoe AWESOME dit is, is daardie versie nie meer ‘n opdrag nie, want dit hoef nie te wees nie. ek wens ALMAL kon ‘n groeiende verhouding met God hê, en dit motiveer my tien keer meer as wat daardie versie doen om mense te vertel van Hom.

ek wil amper verwaand genoeg wees om te sê dat as jou verhouding met God jou nie motiveer om ander mense daardie selfde blydskap op daadwerklike wyse toe te wens nie, is iets missing. of dit nou beteken almal moet alles opoffer en sendelinge word, of dat almal op straahoeke moet staan met megafone.. twyfel ek.

btw, kom nounet van die studio af.. duuuuuuude