Die Bugger

Ek het lanklaas so lekker gelag. Terwyl ek besig is om Stultus te skryf (ja, dit bestaan nog) kry ek 'n e-pos met die Burger se namiddag nuusbrief. “Beijing in rookmis gehul voor Spele-skouspel” staan daar – en ek kliek met mening op die skakel. Net om die volgende boodskap te kry:

Die Burger, blyk dit, hardloop op IIS.

Dis die tweede keer wat ek 'n aanlynfoutjie raaksien – kan iemand wat hier lees dit asseblief regmaak? Ek wil graag meer weet van Beijing en die rookmis by die spele en so aan…

*edit* Die probleem is uiteindelik reggestel. Lank lewe Die Burger. *edit*

This entry was posted in Media. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>