Ek het dit – die oplossing vir die groot probleem wat filosowe en ander interessante mense al vir eeue lank laat kopkrap. Dis briljant. Dis eenvoudig. Dis intuïtief. Dis baanbrekend.
Die resep vir 'n gelukkige lewe lyk so:
Formatteer.
Gereeld.
My onweerlegbare bewys:
Toe, stry.
