Comments on: Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 6.0)

By: delilah
goed, ek sal fokof ontleed, gaan doen jy dan dieselfde met bach, want alleenlik dan sal jy kan verstaan wat ek probeer sê. of nog beter – jou internetliefhebber, gaan google ‘n analise van bach, sommer die een waar hy sy naam in die note vaslê.

die hele interpretasie van kuns deel – jy verstaan my verkeerd. maar ek het nie nou lus om weer ‘n lywige antwoord daarvoor te gee nie. dink maar bietjie daaroor.

o ja – en by punt nr 2: johan die een audience is musikaal opgevoed, die ander nie.

en vergelyk opperman met ‘n penseel digter. asb.

By: Johan Swarts
Nelba – Jy het my.

Delilah – Skies, amper vergeet ek van jou tweede punt. Wie stel die taalkenners aan? Hulle opvoeding, natuurlik

By: Johan Swarts
delilah – ‘n lywige antwoord! ek reageer graag.

1. Korrek, maar note bly note. Dis toonhoogtes, durasies en tempo’s – suiwer wiskunde, as jy wil. 1 – 4 – 5 bly wiskundig 1 – 4 – 5, of Kurt dit nou doen en of Fokof dit nou doen en of Vivaldi dit doen. Die konsep is dieselfde. Wat verskil is jou interpretasie van die funksie en die nut van die 1 – 4 – 5.

2. Inderdaad ook korrek, die publiek verskil, maar hoe is dit ‘n relevante argument? Sommige gegewens sal altyd dieselfde bly – opgaande lopies en sinkopasie sal spanning skep, iets in fortissimo sal veel makliker geweld kan suggereer as iets in pianissimo. Dieselfde met 1 – 4 -5.

3. Jy’t gelyk, ek dink nie juis hulle het nie (daar is egter wel plekke waar dit gebeur – dalk meer uit toeval as enigiets anders. Maar ek praat nou onder korreksie – miskien moet ‘n mens vir Johnny de Ridder self gaan vra.)

Jou interpretasie van ‘n “kunswerk” laat egter veel te wens oor. Dis duidelik dat jy dit benader vanuit ‘n suiwer musikale aspek – vir jou blyk ‘n kunswerk iets te wees wat suiwer uit note bestaan. Great. Maar wat van iemand soos DJ Opperman? Hy kon nie ‘n simfonie skryf om sy lewe te red nie, maar sy gedigte is suiwer kuns. Jy maak die fout om aan te neem dat woorde ‘n soort toevoeging tot musiek is. Die verskil tussen Bach en Fokofpolisiekar, is dit Fokof se musiek ‘n motiverende en / of ‘n performatiewe funksie het – dit moet uitgevoer word, en dit probeer mense van ‘n sekere ideologiese standpunt oortuig. Op ‘n suiwer narratologiese vlak is daar ook verskeie verhale wat vertel moet word. Die liriese, poëtiese en narratologiese eienskappe van FPK se werk alleen maak daarvan ‘n kunswerk.

Kurt of Chameleon? Hulle lirieke vergelyk nie naastenby met FPK OF Opperman nie.

Wat op aarde is die punt van kunsstatus as jy iets nutteloos produseer wat min mense kan waardeer?

5. Korrek. Wat is die relevansie van hierdie stelling?

Dit sou Fokofpolisiekar onreg aandoen om hulle bloot analities te ontleed en nie na hulle show, die konteks ens. te kyk nie. Die betekenis en musikaliteit lê dus heeltemal op 'n ander plek.

Nee, dit sou nie. Dis heel duidelik dat jy hulle nog nie behoorlik bestudeer het nie. En ek nooi jou uit om al hulle albums aan te skaf, daarna te luister en dit as musikoloog uitmekaar uit te trek. Analiseer dit gerus soos wat jy ‘n Duitse kunslied of volksmusiek sou analiseer. Jy mag dalk net verbaas wees

Haal asem!

scienex – ek dink hy sou.

By: scienex
ofwel: zou bach fokofpolisiekar gewaardeerd hebben?

By: aventer
Dit gaan oor kennis ja, maar meer oor persoonlike smaak.  Dis nie ons skuld dat die ou mense nie nuwe mysiek kan waardeer nie