Help – waar is die spoeg?

Ek het nou al op verskeie blogs gelees van 'n rusie wat iewers plaasgevind het op die blogosfeer, waarvan die mees onlangse inligting daaroor by Wipneus beskikbaar is. Soos almal te kere gaan, klink dit omtrent asof iemand vir 'n paar bloggers lewendige ammunisie gegee het met 'n versoek: brand los op jou buurman. Want jy kan.

So nou het ek net een vraag:

Wat…um…lees ek waar mis? Waar het hierdie bakleiery plaasgevind?

This entry was posted in Blogging. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>