Comments on: Help – waar is die spoeg?

By: sonkind
Johan, Sonia Cabano het ‘n kosblog hier by wordpress kom begin – kombuis.wordpress.com

Toe kap Skoor haar so bietjie en toe is dit ‘n heen en weer gekappery. Ek het ook my kommentaar gelewer, want ek glo daar is genoeg ruimte vir ons almal om hier te blog, orr wat ookal. Elk geval, toe doen oopkop ‘n inskrywing by haar – genaamd “Van kapoen tot waatlemoen” en daar het vokov my kom uitskel dat ons hele Bloubergstrand my nie sal kon afwas nie. So dis in kort die res van die blogvete – uitgesluit nou die ander saga by Wipneus en Emil.

Ek begin dink daar is iets in die water

By: Johan Swarts
Janee, ek’s maar al te bewus van te stadig gaan. Nie ‘n goeie ding nie, daai…

Ek gaan beslis dele daarvan hier plaas. Wel, dis tans die plan.

By: Annerkant
Jy moet versigtig wees met die stadig gaan met die graad, dit kan tot ‘n paar jaar oortyd lei, maar dalk is dit die rede, afgelei van die studentedinge genietinge.

Het by my blog omslagtig probeer verduidelik wat ek doen, sonder om sommer reguit met die waarheid uit te kom.    Ek is nie baie goed met die anonieme ding nie.  Wil net die hele tyd my regte naam uitpluk. Dit maak my selfs meer inkennig!

Sal ook baie graag die toepaslike dele van jou M wou kon lees na die tyd, as jy teen daardie tyd nie al siek is vir die bloggery nie.

By: Johan Swarts
ooh…is daar dan agendas?

(humor gesnap   )

By: rosalind franklin
Dis ‘n baie interessante M. Johan….besete se ek jou, besete soos die ateiste   (dis met humor gese, net vir ingeval). Maar jy weet ek wonder soms oor agendas en stokery in die “gevegte”. You see what I mean?