Comments on: inKemba yami (Want ‘n noot maak alles beter)

By: Johan Swarts
Annerkant – Ditsem. En ek dink jy maak ‘n baie goeie punt oor die dinge wat naby vir jou belangrik is en objektiwiteit. Moet ‘n mens altyd objektief bly? Ek weet nie…

Almal – Bly by die punt!

By: Annerkant
Ek ken nie vir Richard Catto se skrywes nie, en veral nie die satiriese inskrywing waarvan Johan praat nie, maar ek dink Johan wil die reaksie teenoor Richard se uitlatings en die teenoor die wilde lirieke van Slipknot met mekaar vergelyk. Niemand het nog daarop gereageer nie. ‘n Teer sakie?  Ja, dit is baie makliker om objektief (of nie objektief nie) te bly wanneer dit nie te naby aan jou vel kom nie.  As emosionele sake soos jou eie volk en kultuur aangevat word, waai die vonke maklik, en ‘n mens behoort veral dan afstand te neem … of moet ‘n mens? Dit is tog sekerlik jou reg om jou eie te wil beskerm, of nie? … maar dan moet ‘n mens waarskynlik erken wanneer jy subjektief en wanneer jy “objektief” is.

By: Johan Swarts
Peter – Die woorde “heavy metal” kom nie eers in daardie studie voor nie!

By: Johan Swarts
Peter Peiser – Jy van alle mense behoort te weet die wetenskap werk nie so soos jy dit nou hanteer nie. Morné Harmse se geval is nuwe data. Jy kan nie tieners van ander wêrelddele in ander omstandighede vat en besluit op grond van hulle reaksie is iets ook waar vir hom nie. Dit werk eenvoudig nie so nie. Jy hanteer wetenskaplike data nou asof dit die Koran is.

Jy het ook duidelik nie die actual studie (wat in elk geval meer oor visuele beelde – maw musiekvideos en rekenaarspeletjies gaan) gaan lees nie. Ek haal aan:

Music lyrics and videos might also have passive effects.36 and 37 Only a few experimental studies have been done, but these seemed to show desensitisation to violence after watching violent music videos in both the short-term and long-term.

Selfs al het Slipknot net deelgehad aan ‘n desensitisation in Harmse se psige, was hulle musiek indirek deel van sy motivering vir manslag. Nêrens in daardie studie staan juis iets wat bewys dat die media geen effek op Harmse se swaardswaaiery kon hê nie. Meadon se post is tweedehandse inligting. En ek herhaal graag weer die eerste punt wat ek in hierdie comment maak – Harmse se geval is nuwe data.

skoembs – Ek stem. Eksteen kan gerus meer soos Marilyn Manson wees, wat oor die Columbine shootings in Bowling for Columbine gesê het: “I wouldn’t have said anything. I would have listened to what they had to say, cause that’s what no one did.”

By: skoembs
http://www.dieburger.com/Stories/News/18.0.802192648.aspx

Pierre Eksteen begin my nou grensloos irriteer. Dit is nou dieselfde ou wat eerste heavy metal die skuld gegee het vir die moord – hy is glo ‘n jeugwerker of iets by die skool. Dit lyk vir my alte veel asof hy nou hierdie tragedie misbruik as sy persoonlike verhoog. Ek sou eerder ‘n lae profiel gehandhaaf het – is dit dan nie juis sy werk om daar te wees vir ‘outcasts’ soos Morne nie? Dink hy regtig so ‘n kind gaan gesels met iemand wat se sy musieksmaak is duiwels?

Ek moet nogal lag vir die naam van sy gemeenskapsgroep, dit klink bietjie na ‘n David Brent-ism!