Bloggers baklei…maar wat is eintlik die belangrikste?

Kom ek vertel julle. Die belangrikste ding is aartappels. Aartappels bied geen morele dilemmas as jy hulle wil eet nie. Niemand is bekommerd oor die prys van free range aartappels nie, niemand wil die aartappels red nie en niemand probeer proteïene in soja-aartappels pomp nie, want dis eenvoudig net onnodig. Aartappels is so flegmaties, so trankiel, so sereen. Daar is tot 'n aartappelfees op Petrusburg.

Salig is die appeltjies van die aarde, want hulle sal nie geskil word nie.

This entry was posted in Blogging and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>