Monthly Archives: September 2008

500 se dae getel

Ek het iets oor myself ontdek wat my – om die minste te sê – nogal geruk het. Iets so desktruktief dat ek nie weet hoe ek my lewe verder moet lewe nie. Maar 'n mens is nooit te jonk om te leer nie. Hierdie is my 500ste bloginskrywing, maar dis die eerste geskeduleerde een [...]

Posted in Blogging, Godsdiens | Tagged , , , , , , , , | 15 Comments

Cobus gaan sy dromme Pot!

Cobus gaan sy dromme Pot!

Cobus Potgieter begin eersdaags met die opname van sy volgende reeks drumming vids. Ek het dit van 'n baie goeie bron dat hy onder andere liedjies van inslomotion se opkomende album gaan cover, so wees veral op die uitkyk daarvoor. Terwyl jy wag (want ek weet jy gaan net daar in jou stoel sit en [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , | Leave a comment

As Kind pop speel

‘n Matriekafskeid is 'n sonderlinge besigheid. Vreemde, slap of sommer net duur karre word gehuur. Kind se grimering word gesmeer by die tannie wat boetie se hare laas so mooi gesny het. Kind se rok word weke vooraf beplan en mag nie dieselfde as ander Kind s’n lyk nie (en moet verkieslik uit kondome of [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , | 10 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver X)

Mag mense wat met plakkate vol foto’s van fetusse voor aborsieklinieke betoog eiers eet?

Posted in Mymering | Tagged , , , | 20 Comments

liveblogging

Ek sit by Paul Roos Gimnasium se matriekafskeid saam met die Skatlam. Daar het sopas 'n leeu gebrul.

Posted in Sommer | 13 Comments