Herb Wilson – die eksperiment van die toekoms

Eendag, lank, lank gelede, het Pioneer Foods skokgolwe in die plaaslike Stuttafords veroorsaak toe hulle Dions se management met niks meer as Shockwave, iron en basshunter gekuberkraak het nie. Standardbank internet banking moes magteloos toekyk hoe 80′s fashion en die berugte Ronaldinho (hoog op rooibos tea) profyt voor hul neuse uitsteel, onderwyl South African salt lions in Chery QQ3′s roekeloos donuts op netbalpale gekap het.

Post to Twitter

7 Responses to “Herb Wilson – die eksperiment van die toekoms”

  1. What in the world of wisdom … ??? Jy’t my hier verloor.

    Reply

  2. Koop nou!

    Reply

  3. huh?

    Reply

  4. Koop nou!? Het dadelik probeer om die raaisel te ontraaisel, maar tevergeefs.

    Reply

  5. Ek vang dit ook nie… komaan Johan, help ons bietjie hier!

    Reply

  6. beliggaam dit nie net vir jou die sin van die lewe nie?

    Reply

  7. OMS! Dit is alles so clear en duidelik! Hoekom het ek nie vroër hieraan gedink nie!

    “het Pioneer Foods skokgolwe in die plaaslike Stuttafords veroorsaak”

    I mean clearer as dit kry ‘n mens nie.

    Liak :@ dit is eintlik cheating, maar ek weet wat in daardie een aangaan, I was at iets conception _^

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled