Die eerste maand

GormenDIzer.co.za het gister ‘n maand oud geraak. (Of is dit nou 1 + 9 maande? Daar is immers altyd eers ‘n swangerskap.) Die skuif na eie webspasie blyk goed te wees vir my trefslaggies, aangesien dit persentasiegewys aansienlik toegeneem het. Daar is nog nie ‘n konstante groei soos by my WordPress.com blog nie, maar dis normaal. Oor so vier of vyf maande, reken ek, sal ek ‘n konstante groei in lesersgetalle sien.

Vanaf die eerste verwelkoming tot en met gister staan sake as volg:

Total views: 7,843

Busiest day: 556 — Wednesday, August 20, 2008

Die top tien referrers tot op hede was:

gormendizer.wordpress.com 313
kruidjieroermynie.wordpress.com 102
onrustig.net 81
daagliksedosis.co.za/blog/?page_id=62… 54
emiljung.co.za 41
mnrmuller.wordpress.com 32
duskant.wordpress.com 31
bloglines.com/myblogs_display?sub=724… 26
google.com/reader/view 26
WordPress Dashboard 20

Die top 10 inskrywings en / of bladsye:

En dis hoe stories versprei 237
Broer Renier en die boom in die agtergro 179
Da Mario – die volgende 50 000 hits 153
Olimpiese spele – SA vrot verloorders 119
À la défense des bullshitters 115
Om te kies, of nie te kies nie 101
Help – waar is die spoeg? 92
Bloggers baklei…maar wat is eintlik di 92
Meer gesprek, groter Pagerank. Almal voe 91
inKemba yami (Want ‘n noot maak alles be 84

Die gewildste soekterme:

morne harmse 177
johan swarts 65
xenofobie 33
morné harmse 33
angus buchan 18
plakkerskampe 17
“morne harmse” 16
aborsie 15
spyskaarte 15
elektriese kitaar 12

En die gewildste uitgaande skakels:

dmario.wordpress.com 30
duskant.wordpress.com 27
duskant.wordpress.com 25
demoerin.wordpress.com 25
kruidjieroermynie.wordpress.com 20
pienkzuit.wordpress.com 20
choosegod.wordpress.com 18
wired.com/special_multimedia/2008/ff_… 17
dieburger.com/Stories/News/18.0.84354… 16
emiljung.co.za 14

Ongetwyfeld iets waarop ‘n mens kan voortbou. Dankie aan ieder en elke wat tyd afstaan om te kom lees wat ek hier kwytraak – ek weet julle kon iets beters met jul lewe gedoen het (Straatligkinders luister jumps to mind). Julle is ‘n riem onder my hart.

Post to Twitter

6 Responses to “Die eerste maand”

  1. ek sien nou eers die kommentaar op hierdie inskrywing was afgestel. vreemd…

    Reply

  2. ag dis okay.

    O ja, wou net byvoeg dat mens Straatligkinders kan luister TERWYL mens lees. Dis nie so mindboggling nie is dit?

    Reply

  3. ek is useless as dit by so iets kom, ek konsentreer dadelik op die musiek in plaas van die boek.

    maar met my nuwe quad core kan ek dit dalk net regkry…

    [sinister grin]

    Reply

  4. Ah…die liewe quad core…

    Dit was ‘n vraag in die eksamen, maar dink jy kiepie hier kon dit regkry? Hu-uh. Ek’s ok net slim tot dit by rekenaars kom.

    My laptop is tog ‘n single core (as mens ooit so iets kry)

    Reply

  5. My maggies, so die sillabus is darem up to date? Nie sleg nie. Ek het sommer nog steeds hoop vir die land.

    Reply

  6. Die IT en die wiskunde is nogals. Biologie is altyd perfek, maar ek twyfel oor die Engels. Alles gaan oor protest poetry of swartbemagtings stories ens ens ens, raak nogals baie irriterend, maar ek’s amper klaar. Nog 4 Engels vraestelle vir die res van my lewe!! WHOOP WHOOP!!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled