Verfynde kommentaar

Die onminlike indent bug is reggestel en die comments template is sommer verder verfyn (dit lyk nou baie beter as die onooglike groenbruin wat dit eers was). Die oplossing was toe bloot om 'n bietjie met die stylesheet te peuter.

*edit* O, amper vergeet ek. Die kommentaarteks en sy betrokke timestamp is ook nou kleiner as die standaard inskrywing teks en die kommentator se naam, sowel as die “submit” en “reset” knoppies, is nou bold. Ek is egter nie seker of ek so baie hou van die nuwe blou anonieme avatar nie. Laaik julle die jellytot look? *edit*

This entry was posted in Blogging, Tegnologie and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>