Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 9.0)

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Hoekom het flash drives doppies? Dis nie asof die data gaan uitlek nie.

Post to Twitter

15 Responses to “Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 9.0)”

  1. Om te keer dat die poort nie buig in jou skooltas nie…

    Reply

  2. Die doppie het niks met die flash drive te doen nie, dit is net ‘n ekstra wat jy saam met die flash drive kry sodat jy iets het om te kou.
    In die ou dae het mense hulle potlode se punte gelek, toe hulle balpuntpenne se doppies gekou en deesdae kou hulle die flash drive se doppie.

    Reply

  3. Okay…van ‘n man se oogpunt af…

    My laptop se touchscreen wil nie werk nie, enige redes dalk hoekom??

    Reply

  4. Sodat dieselfde ding nie gebeur wat met my scanner se (is dit die korrekte term?) poort gebeur het nie. Vloer. Skoen. Plat. Werk nie.

    Reply

  5. hehe, ja, maar hoekom dan die ding so ontwerp dat daar iets moet uitsteek in die eerste plek?

    Reply

  6. …hy moet uitsteek ten einde te kan insteek.
    Uhh,mmm,ja…ensovoorts.

    Reply

  7. om 50% van die prys te regverdig

    Reply

  8. lol

    Reply

  9. :lol: @ Duskant…baie skerp. Ek is seker daarvan dit is beskerming teen stof omdat daar nog nie sulke klein verestoffertjies ontwerp is nie.

    Reply

  10. … om vir Johan ‘n kans te gun om met nog ‘n ongelooflike filosofiese vraagstuk vorendag te kan kom … die heelal het dit so bestem ;)

    Reply

  11. demoerin is reg – dis eenvoudig – dis vir die stof!

    Reply

  12. Ek sien ‘n business idea.

    1. Vind uit hoe ‘n click Bic pen werk
    2. Apply tegnologie op flash drive
    3. PROFIT!!!!!

    Reply

  13. 1.) Keer DGS om hierdie te lees.
    2.) Indien nie, clicable flashdrives
    3.) Lol @ Duskant. Dis presies reg!! :lol:
    4.) Johan, hoeveel tyd het jy?? :eek:

    Reply

  14. 1. Ek sal die ninjas roep
    2. Genius!

    4. Vra my brein daai einste vraag.

    Reply

  15. (skoembs, ons moet patenteer, seg ek!)

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled