Say whaaaat?

Ag, gietende gieters geel gragwater in Graaf Reinett…Suid-Afrika is in wat baie mense as ‘n plofbare situasie beskou, aandelebeurse wêreldwyd loer seker van tyd tot tyd na wat Suid-Afrika se volgende skuif is, baie Afrikaners vrees (onnodiglik) ‘n anargie en die beste waarmee Die Burger vorendag kan kom, is gerugte?

Say whaaaaat?

Post to Twitter

7 Responses to “Say whaaaat?”

  1. Duisend donderende dromme gietende gieters geel gragwater in Graaf Reinett, hier kom ‘n ding!

    Reply

  2. Jan-Jan..wat ‘n naam

    Dis soos om ‘n storm te sien aankom. Jy kan niks daaraan doen nie.

    O ja.

    NOG NET EEN VRAESTEL!!!!!!!!! :mrgreen: :P

    Long live the party…whoop whoop :D

    Reply

  3. Dink jy hulle moet eerder niks sê oor wie dit waarskynlik gaan wees totdat hy/sy amptelik aangekondig is nie? Ek dink dit is darem nuuswaardig, dit is darem nie blote spekulasie nie. Of moet hulle net nie die woord ‘gerug’ in die opskrif gebruik nie?

    Die BBC het ook ‘n artikel daaroor, btw.
    http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/7628672.stm

    Reply

  4. skoembs – yup, ek scheme hulle kan “gerugte” verwyder.

    Reply

  5. Dit is dan nou so.

    Reply

  6. inderdaad. ek wonder nogal wat hy alles gaan aanvang in die paar maande in office.

    Reply

  7. :lol: Wat my nogal laat wonder is wie sy pawn hy dalk is?

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled