Comments on: Snare vir almal

By: demoerin
Oujan maak baie goeie punte! Die gemiddelde Suid-Afrikaner moet baie langer werk om enigiets te bekostig, as die Amerikaner bv. Dit is sad, en definitief die tipe dinge waarmee die parlement hulle eerder moet besig hou.

By: Johan Swarts
daar’s altyd kanada :p

By: Cobus
OuJan maak verseker goeie punte.

en presies dieselfde met enigeiets wat nie in Suid Afrika vervaardig word nie.. die ene wat my die meeste knak is musiekinstrumente

Meeste Amerikaners dink daar is net een nasie in die wêreld, en ek beginne wonder of hulle dalk ‘n punt beet het.

By: Johan Swarts
jy maak baie goeie punte.

By: OuJan
Einste – Punt Geselsradio! Dankie dat jy my geheue wakkergeskud het.

Kyk, my argument is dat dit Microsoft net ‘n paar oulap kos om die CD te “sny” en die dun handleidingkie te druk. Dit kan nie duur wees nie. En ja, hulle moet ‘n wins toon om hul werknemers te betaal, maar mapstieks man, die wins hoef seker nie só groot te wees nie! Jy noem dat Microsoft Windows “Vista Ultimate w/SP1 – Complete package” ‘n mens meer as R3000 kan kos. En by plekke in Amerika verkoop dit teen $320, ander vra meer. As jy dus bloot dié syfer met 8 vermenigvuldig, dan kom jy by R2560 uit – gee of neem ‘n klompie Rand weerskante toe.

Maar dit is nie regtig hoe ‘n mens na die prys moet kyk nie. Die vraag is: Hoe lank moet ‘n Suid-Afrikaner werk om dié sagteware te kan koop, en hoe lank moet ‘n Amerikaner werk? Die minimum, Federale loon wat ‘n persoon wat wettig woon in die VSA moet verdien, is (nou) $6.55 per uur. Dit wil sê, indien jy in iemand se huis werk, of die tuinier is, of ‘n klerk is, of busse bestuur, dit is die minimum loon wat jy betaal moet word.

Dit beteken dus dat ‘n Amerikaanse huishulp wat die absolute minimum verdien, (bruto gesproke) net 48 ure hoef te werk om die sagtewarepakket te kan koop. ‘n Huiswerker in SA wat ‘n minimum loon van R800 per maand verdien, moet 3.75 maande lank werk om R3000 bymekaar te maak. (Ek gebruik huishulpe as voorbeeld, want dan kan ek min of meer appels met appels vergelyk.)

Agt en veertig ure versus drie en ‘n driekwart maande se werk… Dit is daarom dat ek voel Microsoft doen Suid-Afrikaners ‘n onreg aan deur bloot die wisselkoers in te span wanneer hulle pryse bepaal.