Good grief

Is dit nie skrikwekkend om te dink dat elke liewe gedagtetjie wat jy aanlyn besig:elke bloginskrywing, forum post, kommentaarstuk; elke stukkie haatspraak, elke emosionele uitbarsting, alles wat jy tik as jy dalk effens gekletter is – ALLES – vir ewig en altyd, till worldwide EMP-terrorists do us part, gearchive en gecache en gecrawl en gekopiëer is vir die hele mensdom om te sien nie?

(Is daar al meer files op die internet as sterre in die waarneembare heelal? Enigiemand?)

This entry was posted in Tegnologie. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>