Monthly Archives: September 2008

Ding dong the bitch is dead

Goed, sy’s nie regtig dood nie, maar sy is nie meer in 'n pos waar sy duisende mense se dood kan veroorsaak nie. n00b Beet, enigiemand?

Posted in Politiek | Tagged | 6 Comments

Hoenderpret

Een van die redes hoekom ek die koshuis met 'n seer hart gaan mis: Min dinge kom naby 'n stortgesprek. (Dis nou behalwe 'n stortsingkompetisie.)

Posted in Matieland | Tagged , , , , | 13 Comments

Kopie

Ek kom nounet uit 'n informele vergadering met die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling (wat ek bygewoon het in my hoedanigheid as gemiddelde student) – enersyds met 'n glimlag om die mondhoeke, andersyds met 'n frustrasie wat in my binneste kom nesmaak het. Die glimlag is afkomstig van twee dinge. Eerstens: van Helmi Dreijer, Senior Direkteur [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , , , , | 16 Comments

Good grief

Is dit nie skrikwekkend om te dink dat elke liewe gedagtetjie wat jy aanlyn besig:elke bloginskrywing, forum post, kommentaarstuk; elke stukkie haatspraak, elke emosionele uitbarsting, alles wat jy tik as jy dalk effens gekletter is – ALLES – vir ewig en altyd, till worldwide EMP-terrorists do us part, gearchive en gecache en gecrawl en gekopiëer [...]

Posted in Tegnologie | 5 Comments

Vervulling

Ek het Straatligkinders se “Red die WOLFYN-toer”-karretjie op 'n geel streep by BP in Merrimanlaan sien staan. Nou kan ek salig sterf.

Posted in Matieland, Musiek | Tagged , | 7 Comments