Monthly Archives: October 2008

News24 blogsensus: go go go!

24.com is besig met Suid-Afrika se heel eerste blogsensus. Neem gerus deel – jy word dalk net op 24.com geprofileer: …for those who complete the survey, three lucky participants will also stand the chance to have your blog profiled on the 24.com network (more than 2.3 million unique browsers monthly). One of them could be [...]

Posted in Blogging | Leave a comment

Hoekom so amptelik? (Met strokiesprent!)

Soveel keer in my kort lewetjie al het mense (meestal kerkgangers of kerkhaters) my tydens gesprekke versoek om my amptelike standpunt oor 'n betrokke onderwerp op die tafel neer te lê. Wat dink jy van Grootdoop? What is your church’s stance on the Fruits of the Spirit? Hoe oud glo jy is die aarde? Wat [...]

Posted in Godsdiens, Mymering | Tagged , , , , , , | 14 Comments

Sofapokkel

Dis nou maar wors: Afrikaans is 'n vindingryke taal. Gedurende my navorsing gister het ek vertaalekwivalente vir couch potato gesoek. Daar is 'n hele paar: TV-slaaf kassiekneg rusbanksitter stoelpatat sofapokkel Kewl, eh?

Posted in Taal | Tagged , , , | 12 Comments

Is jy ‘n aartappel?

Oor “die kliek” (dis nou dit wat jy met jou muis aanvang – nie Saartjie Bauman se bende nie) meen Anna Everett in New Media – Theories and practices of digitextuality: …newer apparatuses of click pleasure include video game joysticks, wireless cell phones with Internet connectivity, PDA’s…and handheld computers. Also included here are the more [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 5 Comments

Guns don’t kill people…

Re: Regerings moet gaan! Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit verantwoordelik is vir die grootste gedeelte van die mensdom se lyding. Dit is eenvoudig bog. Die getalle van oorloë alleen – suiwer politiesgedrewe oorloë – oorskadu godsdienstige ongevalle omtrent so erg soos die melkweg die son. [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , | 34 Comments