Nog 'n maand is verby! Weereens dankie vir elkeen wat getrou kom inloer om te sien of ek iets geskryf het – ons het weereens gegroei. As ek sake so kyk, sal ek binnekort Hetzner se opsie om van .za webspace na .de webspasie te skuif, ernstig moet oorweeg. Die skamele 2.5 GB traffic cap mag volgende maand dalk net-net te min wees. 20 GB teen dieselfde prys klink skielik baie aanloklik.
Keep up the good work, pplz.
