Sal jy seks hê op die N1? Tussen 'n trop roofdiere? In 'n skietgeveg? Op 'n heuwel gedurende 'n donderstorm? Langs 'n landmyn? Voor 'n vliegtuigturbine? Onder 'n vuurpyl? In Antarktika?
Nee?
Hoekom op dees aarde dan op 'n treinspoor?