Guns don’t kill people…

Re: Regerings moet gaan!

Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit verantwoordelik is vir die grootste gedeelte van die mensdom se lyding. Dit is eenvoudig bog. Die getalle van oorloë alleen – suiwer politiesgedrewe oorloë – oorskadu godsdienstige ongevalle omtrent so erg soos die melkweg die son.

Moenie vir sulke snert val nie. Moet natuurlik ook nie vir elke tweede Jan Rap en sy maat se godsdienstige aansprake val nie, maar moet om hemelsnaam veral tog nooit val vir iemand wat jou godsdiens (wat dit ookal mag wees) probeer aanval deur aan te voer dat dit die bron van alle lyding is nie.

Dit is nie.

This entry was posted in Godsdiens and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>