Comments on: Guns don’t kill people…

By: Fallacy of Spartan Law | A Different View of Reality
[...] In reference … [...]

By: Emil
Vir een rede, alleenlik, Bib, vir een: wanneer ek moet jag.

By: boerinballingskap
Emil, ek neem aan die name Sig Sauer, Heckler & Koch en Glock is vir jou vreemd en stem jou geensins tot opgwondenheid nie?

By: George Maru
Andrew, ek dink ek kyk te veel Mafia-flieks.

By: Stefaan Swarts
Gun’s don’t kill people, C3 doen wel, in die langtermyn, saam met McDonalds en AIDS… en reeks moordenaars. Moenie vergeet van astroids nie.

By: Emil
O gonna patata – ek skry niks ten hemele nie!

By: skoembs
Flippiefanus, jammer, ek het nie bedoel om te se jy dink dis ‘n verskoning nie, ek bedoel dis maar net hoe ek partykeer mense se reaksies ervaar op goed soos oorloe, misdaad ens. Dalk ‘n tipe hopeloosheid?

Natuurlik is oorloe ook maar net een van die redes hoekom Dawkins en kie teen gelowe is en ook nie naastenby die hoeksteen van die argument nie.

By: Andrew
Johan se^ aan George “Dit was nou ‘n pragtige metafoor”

George, waar kry jy hierdie goeie goed?  Dit laat Afrikaans so mooi klink.

By: flippiefanus
Dis nou ‘n verwarring tussen die konsepte van “oorsaak” en “verskoning”. Eers word godsdiens as die *oorsaak* van oorloe bestempel. Dan gaan se ek dis nie godsdiens nie maar die gebrokenheid wat die *oorsaak* is. Nou word daar gese ek gebruik die gebrokenheid as ‘n *verskoning*. Dis nie wat ek gese het nie. Daar is ‘n groot verskil tussen ‘n oorsaak en ‘n verskoning. Die gebrokenheid is nie verskoonbaar nie. En dis definitief nie net by gelowiges teenwoordig nie. Die verlossing wat Christus bewerk het is juis die oplossing vir die gebrokenheid.

By: skoembs
Ek wil eggo wat George Maru hierbo se… dit klink darem alte veel of die mens se ‘gebrokenheid’ as ‘n verskoning voorgehou word vir alles wat sleg is in die wereld. Dis makliker om onregte as onvermydelik te aanvaar as jy voel dat niks aan die fundamentele oorsaak daarvan gedoen kan word nie – dat ons almal sleg en sondig en ‘gebroke’ is.