Monthly Archives: November 2008

This will soon be the new home of the domain: www.jurieels.co.za

Raai wie is sy teikenmark? Sedert 2006.

Posted in Musiek, Tegnologie | Tagged , , | 8 Comments

Wanneer kreasioniste rugby met rakette speel

Van die terme wat uit kreasionisme spruit, is vir my besonder vreemd. Ek lees byvoorbeeld onlangs hierdie brokkie teks op Kobus Grobler se tuisblad: …Richard Dawkins, wêreldbekende bioloog, ateïs en evolusionis… Vreemd, nè? Evolusionis. Herkou daaraan vir 'n oomblik; speel daarmee soos jy sou met kruim in jou mond. Iets skort. Om agter te kom [...]

Posted in Godsdiens, Taal | Tagged , , , , , , , , , , , , | 12 Comments

Menswees met Emil Jung

Emil Jung het 'n voorlopige konklusie vir sy Menswees-reeks geskryf. Lees dit gerus.

Posted in Blogging | Tagged , , | 1 Comment

Seks, die sokkiemanier

Vanweë 'n sameloop van omstandighede het ek die afgelope paar dae talle Afrikaanse musiekvideos gesien. Wat veral opvallend is van baie, sal ons sê, sokkietreffers, is dat daar 'n taamlike groot beheptheid met seks daarin weerspieël word. Musiekvideos het meermale 'n horde skraps geklede meisies wat suggestief lyfswaai en baie vreemde eufemismes vir enigiets onder [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , , , | 39 Comments

DSP Episode 3: “Omdat sy nie ‘n verskuilde agenda het nie”

Nadat Emil Jung skoonskip gemaak het met die eerste individuele Silwer Ponie, verower 'n volgende blogger vandeesweek dié gesogte toekenning vir baanbrekerswerk in die Afrikaanse blogosfeer. Luister gerus hoekom sy dit ontvang (en betoon 'n oomblik van stilte vir die arme aanbieder – hy lê tans aan flarde): Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 3 [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , | 22 Comments