Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 12.0)

Hoekom kan ‘n mens nie behoorlik asemhaal met strooitjies in jou neusgate nie?

Post to Twitter

14 Responses to “Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 12.0)”

  1. want die strooitjies het nie kraakbeen om te keer dat die pype toegaan nie…

    my ongelooflike filosofiese vraagstuk aan jou is egter…hoekom wil mens deur strooitjies in jou neusgate probeer asemhaal???

    Reply

  2. Die eintlike vraag is eintlik: hoekom wil iemand die motivering agter iemand se drang om deur strooitjies asem te haal, begryp?

    Reply

  3. aventer – want dis die regte ding om te doen! red die hase op robben eiland!

    Reply

  4. wel omdat ek nie met ‘n strooitjie in my neus gebore is nie. En Amerika gebruik dit dalk om die terroriste te ondervra wat vermoedelik by hierdie aktiwiteite betrokke is ek hoor dit laat hulle gouer toegee. Mmmm net ‘n voorstelling.

    Reply

  5. whoa, ek kan links post.
    wordpress.
    spam protection.
    hmmmmmmmm.

    Reply

  6. Ek dink dit is die lang pad wat die suurstof moet neem om deur die strooitjie by jou neus uit te kom. Teen die tyd wat die arme suurstof by jou longe uitkom is hulle ook al moeg….die asem is dan nie meer suurstofryk nie….maar suurstofmoeg.

    Reply

  7. Julle is almal verkeerd. Dit is omdat die strootjies se ander punte in die koeldrank is…

    Reply

  8. nee, hel johan…gee my ‘n paar strooitjies…

    hierdie is vir al die hasies wat se pote al ooit deur honde afgebyt is…

    :cry: ek’s jammer wippie…

    Reply

  9. Mens moet goed in jou neus opsnuif deur strooitjies nie. Daarom kan jy nie.

    Reply

  10. Te veel snot?

    Reply

  11. Kah-neeh-ahn-deeh-slahp-rahk-neeh-stroh-oheeh-kehs-orah-huhlz.. . .. Volumes oppervlaktes arc lengths onbepaalde intergrale getransponeerde inverse eigen value determinante van strooitjies in r2 en r3 met geen, een of oneindig baie oplossings nie.. . . . . Aaah 6 + 3sint ; 0 < t < pi/2, ure . . Dan is dit weer kombinatoriese conditional binomialverdeelde hiepergeometriese poisson strooitjies !@#ς¤¿¿ :-S

    Reply

  12. ‘n Animated pikkewyn het dit mooi opgesom toe die ander pikkewyn vir hom vra wat hulle moet doen omdat die skip se brandstof op is en die ander diere verwag om op die skip erens heen te vaar: “just smile and wave boys, just smile, and wave.”
    o
    o_
    o_C
    o_O? \\:D \:D/ :D //

    Reply

  13. as die feit dat jy ‘n jock is my ooit laat twyfel het,
    weet ek nou verseker jy is Johan se broer.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled