Die silwer ponie Episode 1 – Elkeen van julle
Die GormenDIzer Media Eenmanskap het ‘n podcast gekraam! Luister daarna en doen jou deel vir die Afrikaanse blogosfeer deur te stem vir die komende week se Silwer Ponie:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 1 – Elkeen van julle


hmmm ek het so laat opgeklim die ponie is seker al holrug gery
Dankie Johan. Sal die klein Bael mooi poleer maar liefs nog nie vir hom bid nie.
Groete uit diepste donker Afrika. Sien julle einde November (As die weer dit toelaat)
Reply
Thanx man!
Shucks nou sal ek seker maar in Afrikaans moet blog, en nie net kommentaar lewer nie!
Reply
Skerp… baie skerp.
Ek hou die woord gekraam… sit nou die video by sodat ons kan sien hoe lyk die ipod “baba”.
Wil graag sien hoe die pod-i-training gaan wees…!
Reply
goed gespeel meneer!
Reply
Ek wil net dankie se vir my silwer ponie, ek moet dankie se vir elke blogger.
Geluk aan ELKEEN van JULLE wat ook so ponie gewen het.
Lekker dag
Reply
Dit was so lekker om deur al die replies te scroll, dat ek ook sommer reply.
Great Johan – jou idees ken geen perke nie!!
En dankie vir my Ponie!!! Jy kry seker helse kickbacks van erens af vir al die ponies wat jy so muldelik uitgehandig het!! (het jy iemand nodig om jou belasting te doen ;-p)
Reply
Hallo Johan Swarts
Baie dankie.
Emma
Reply
[...] het dit eerstehands ervaar met die “bemarking” vir die eerste Silwer Ponie, toe ek by elke liewe blog waarop ek my hande kon kry kommentaar gelewer het. Ek het besoek by [...]