Dis die blond, dis die brood…

Afgryse! Misnoë! Verdoemenis!

Na 'n heerlike dag in die Eikestad saam met Die Skatlam (na my eerste week van werk in Kaapstad) besluit ek om 'n bietjie na Amatomu.com te gaan en te sien hoe vorder GormenDIzer.co.za. Dis toe dat ek ontdek my blog is nog steeds geregistreer as gormendizer.wordpress.com.

Oeps.

Dis nou reggestel, maar ek kan nie help om effens soos 'n brood te voel nie. Happie, enigiemand?

Nominasies vir die Silwer Ponie sluit Maandag om 17:00. Nomineer hier.

This entry was posted in Blogging and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>