Silwer Ponie 3 – Voorskou

Vir die derde episode van Die Silwer Ponie voer GME 'n onderhoud met 'n bekende ikoon uit Amerika. Ek het dit goedgedink om bypassende musiek vir die geleentheid te komponeer. 'n Paar samples uit die destydse Cool Edit Loopology, lekker baie reverb, spunky orkestrasie en siedaar: 'n wysie wat die ikoon se karakter perfek komplimenteer.  Kan jy “porno” sê?

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

‘n Gratis Silwer Ponie vir die persoon wat kan raai wie dit is.

Die Silwer Ponie Episode 3 word môre-oggend om 08:00 vrygestel. Nominasies sluit vandag om 17:00. Klik hier om 'n nominasie in te dien.

This entry was posted in Blogging, Musiek and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>