Nadat Emil Jung skoonskip gemaak het met die eerste individuele Silwer Ponie, verower 'n volgende blogger vandeesweek dié gesogte toekenning vir baanbrekerswerk in die Afrikaanse blogosfeer. Luister gerus hoekom sy dit ontvang (en betoon 'n oomblik van stilte vir die arme aanbieder – hy lê tans aan flarde):
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 3 – “Omdat sy nie 'n verskuilde agenda het nie”
