Fotokompetisie – skryf in en wen (amper) absoluut niks nie

Sedertdien Microsoft SAM (hy is t3h 0wnage) my verlede week in stukkies gesny het met 'n kettingsaag, het ek die geleentheid gehad om 'n bietjie introspeksie te doen (al het ek nie juis tyd daarvoor op hande gehad nie – hulle was afgekap). Ná diepere ruminasie het ek besluit dit sal lekker wees om my kollegas op kantoor met pruime te bestook wanneer hulle dit die minste verwag. My hande (hulle is afgekap) het hierdie blink plan egter vinnig in die wiele gery, so toe plaas ek maar 'n foto van my skattige self sonder 'n onderskrif.

Wat dink jonge heer GormenDIzer op die onderstaande foto? Die beste raaiskoot sal 'n bykomende toekenning ontvang tydens volgende week se Silwer Ponie. g0g0g0!

"..."

"..."

This entry was posted in Blogging and tagged , , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>