‘n Sporadiese gedagte oor Luke Watson wat my vanoggend in spitsverkeer getref het

Ek begryp nie die hele Luke Watson-sage nie. 'n Rugbyspeler het gesê hy vind sy span se embleem bekotsenswaardig en die land was op hol. Nie 'n wetenskaplike nie, nie 'n hooggeleerde filosoof nie, nie 'n staatspresident of 'n nobelpryswenner of 'n mode-ontwerper nie. Hel, dit was nie eers 'n terroris of 'n wêreldberoemde, sluwe slet nie. Dit was 'n rugbyspeler.

‘nfreekingrugbyspeler.

like l0l WTF n00b wh0 cares?

This entry was posted in Mymering and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>