DSP Episode 5 – Sleep hom soos ‘n arend

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Iets verskrikliks het gebeur. Die Ponie (jy sleep hom soos ‘n arend) lê in ‘n beswyming voor die hekke van die dood:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 5 – Sleep hom soos ‘n arend

Post to Twitter

10 Responses to “DSP Episode 5 – Sleep hom soos ‘n arend”

  1. (GGGGGGGGGGGGGGGG) – Dit is die handeklap in die agtergrond wat sagkens uitdoof. Dames en Here (pregnant pause) DANKIE!

    Partykeer wonder ek wat my besiel het om met die Neutedop te begin, :lol: . Maar nou ja, ek is nie die opgee tipe nie!
    Nog beter is die ponie audioclips elke week, dit verdien self ‘n ponie.
    Maar nou ja, ek vat die ponie en ons is oppad na die vet toe.

    Reply

  2. hehe, dis reg so, stuur maar die vet-rekening vir ons.

    Reply

  3. Geluk geluk…die ponie sal nie sterf nie…ek ken ‘n dokter

    Congrats DMI

    En ek het bietjie gepost weer, mamma het my geleer om die mense wat ouer is te respekteer…

    Reply

  4. Geluk DMI! Welverdiend!

    Reply

  5. Mooiskoot DMI!!! Sien jy, al jou harde werk en swets en vloek is nie verniet nie!!! ;-)

    Reply

  6. moenie die onderwater seks vergeet nie :P

    Reply

  7. :lol: :lol: Johan, jy het ‘sluwe’ vergeet!

    Reply

  8. Sjoe…Pikkie laat my klink soos ‘n matroos?????

    Reply

  9. Nou weer na die podcast geluister…hectic :mrgreen:

    Reply

  10. Geluk welverdiend….baie,baie rowwer as ‘n matroos.en ek laaik dit so.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled