As ek geweet het wie hierdie week se wenner was, het ek sy blog strategies met kommentaar gaan spam, maar tans is dit ietwat onmoontlik. Hoe gee jy 'n ponie aan iemand wat nie opgespoor kan word nie?
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 6 - Die onverskrokke skim