Twitter
- Rock out with your cock out #zuma 5 hours ago
- RT @pierredevos: Why banning an artwork of the President with his penis hanging out is not going to happen (picture included!) http://t. ... 6 hours ago
- How does Moses make his tea? Hebrews it. 6 hours ago
- RT @AyeshaFakie: If ike most leaders, you are probably wasting some of your time on activities that a manager doesn't need to do. http:/ ... 12 hours ago
- RT @MrLamprecht: Goddammit! Dit lees soos iets uit 'n moewie! Hierdie Mdluli-ding gaan lelik raak. http://t.co/W1r7CaO0 14 hours ago
- RT @gevaaalikdotcom: All this Diablo III talk and all I can keep thinking is: I see virgin people 1 day ago
- RT @TOMolefe: My take: The #youthwagesubsidy is a red herring http://t.co/eugP72cn #DAMarch 1 day ago
- RT @TheJamieLee For a dog, this bunny sure is a goat. 1 day ago
- Elke sekonde wat hierdie Spartaanse rubriek nie gelees word nie, word ñ hostage in die kop gelem: http://t.co/zbTwkTnZ via @Nuus24 2 days ago
- ek weet sommer @kobusehlers sal bly wees om te hoor dat ek een van daai selfoon covers gekry het om my ongelooflike foon te beskerm. 2 days ago
Monthly Archives: December 2008
Hoe om ‘n LCD-skerm te koop
Google soos 'n dier. Verslind elke resensie, deurkruis elke forum; leer ken die relevante terme en maak seker die verkoopsman gaan jou nie oorrompel met nuttelose statistieke nie. Ken die verskil tussen dinamiese en statiese contrast ratios, begryp die term “dot pitch”, maak seker jy weet oor die algemeen hoe 'n LCD-skerm werk en wat [...]
Posted in Tegnologie Tagged contrast ratio, dot pitch, features, hp w2408h, LCD, native resolution, samsung 2493hm, skerm 10 Comments
Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan
My tesis (dit moet in oor 'n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag [...]
Gratis webspasie vir “ernstige bloggers”
Die kêrels van DaaglikseDoos het 'n interessante inisiatief van stapel gestuur. Hulle bied tien persone die geleentheid om 'n blog te begin op hul webspasie met 'n .co.za domein, in ruil vir die volgende: 1. Ons gaan so klein bietjie advertensiespasie op jou blog soek. Niks oorweldigends nie. So vier ads op die meeste. 2. [...]
Google Friend Connect: klik tot jou kop ontplof
Nadat ek Crowdsourcing gelees het, vasgesit het in die verkeer en baie pizza geëet het (my werkgewers is goeie mense), het ek 'n paar minute gelede tot die slotsom gekom dat ek Google Friend Connect op my blog moet laai. Ek het nie vreeslik baie ooghare oor vir Facebook nie (trouens, ek is nie juis [...]
Posted in Tegnologie Tagged aim, google, google friend connect, lame game, openid, yahoo Leave a comment