Moord en doodslag: Al Jazeera op Twitter
Dis amper 23:00. Isreal het netnou pamflette op Gaza laat neerreën om inwoners te waarsku om hul huise voor 6:00GMT te ontruim. Hoe weet ek dit? Ek het Al Jazeera se Twitter feed gelees.
Neem ‘n oomblik en verteer dit. Daar is oorlog op ‘n ander kontinent en ek hoor nie daarvan via môre se koerant of oor ‘n paar uur op die laataand nuuskanaal nie. Ek lees so te sê oombliklik daarvan, vinniger as wat ‘n joernalis dit op die internet kan gooi. Iemand in ‘n obskure uithoek van die aarde skryf hoe mense mekaar op hierdie oomblik uitmoor en die hele ongoddelike wêreld weet daarvan. Regstreeks. Dadelik. Nou.
Met ‘n Twitter feed.
Wat is besig om van ons te word?
(Ja, dit ís die ware Jakob.)

Ja, maar hoe weet jy dit WAAR?
Reply
het is in ieder geval voor de verandering een keer ‘de andere kant’
ik weet niet hoe het bij jullie is, maar hier is de berichtgeving nogal pro-israel
dat vind ik storend (maar begrijpelijk gezien het standpunt van onze regering, die weer wordt beïnvloed door amerika)
kijk ook hier: http://gaza-sderot.blogspot.com/
een blog dat wordt geschreven door twee vrienden samen, éen ervan woont aan de ene kant (in gaza), de ander aan de andere kant (in israel)
Reply
Earl – Daar is talle nuusberigte daaroor en duisende subscribers.
Scienex – Yes, ek het gelees daarvan. Dankie vir die link.
Reply
mynameisbotha Reply:
January 9th, 2009 at 9:55 pm
“nuusberigte daaroor en duisende subscribers” ?????
En DIT is waarom jy dit glo??
Soos joodse kindertjies wat deur die wolwe groot gemaak word??
Soos die dogtertjie wat appels oor die konsentrasie-kamp-heinings gooi??
(snaaks hoe jy enige stront glo wat jy lees — omdat jy wil? — en jy kan nie die nadele van vleis en alkohol insien nie…)
Reply
Johan Swarts Reply:
January 11th, 2009 at 6:45 pm
jy’s baie welkom om dit nie te glo nie. kan jy goeie redes gee oor hoekom dit fake sal wees?
Reply
mynameisbotha Reply:
January 11th, 2009 at 8:33 pm
Wil jou graag antwoord maar vir watter fake soek jy redes:
1. Die joodse-wolf-dogtertjie se lieg storie?
2. Die appel-oor-die-konsentrasie-kamp-se-heining lieg storie?
3. Die propaganda dat jou liggaam die protein in vleis benodig?
4. Die propaganda (en Emile se verheerliking van wyn) dat alkohol goed is vir jou?
Reply
Johan Swarts Reply:
January 11th, 2009 at 8:42 pm
all of the above. g0g0g0!

ok
1. http://gawker.com/362680/woman-not-actually-raised-by-wolves-did-in-fact-have-a-hard-life
Reply
2. http://www.jewishjournal.com/bookbuzz/item/truth_revealed_about_phony_holocaust_memoir_20081228/
Reply
3. http://findarticles.com/p/articles/mi_m1608/is_/ai_n29474794
(You dont need to eat meat, brother…)
Reply
4. Daai een van Gee haar nog ‘n bier as sy nee se!
http://recoveryissexy.com/alcohol-side-effects/
Reply
Het jy al uitgevind dat Margie Albertyn werklik jou dorpie bewandel het voordat sy ‘verdwyn’ het?
(of dink JY nou dis fake?)
dit was natuurlik voordat jy gebore is…
Reply